Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Naas on September 18, 2021, 07:03:40 AM

Title: Hoe gebeur dit?
Post by: Naas on September 18, 2021, 07:03:40 AM
Ek is sprakeloos...
Geen oordeel geen veroordeling. Net vrae.
Hoe kry 'n mens dit reg om jou eie kinders dood te maak?
Wat het verkeerd gegaan of gebreek in daardie ma.
Selfs al vertel sy sal ek nooit verstaan nie.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Hoe gebeur dit?
Post by: Meraai vannie Baai on September 18, 2021, 10:51:36 PM
Ek het so pas die nuus gesien oor hierdie tragedie  :crybaby2:.
Title: Re: Hoe gebeur dit?
Post by: Antjie Patat on September 19, 2021, 08:26:38 AM
Ruk mens tot stilstand
Title: Re: Hoe gebeur dit?
Post by: PM on September 20, 2021, 10:50:01 PM
  Ons seun wat in Wellington werk het 'n paar dae gelede die artikel deur gestuur.  Dit is so hartseer. 
Die menslike brein is 'n tammeletjie. Hoe sal ons kan verstaan?