Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on August 07, 2012, 08:06:43 AM

Title: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Fransi on August 07, 2012, 08:06:43 AM
 :hello:
Title: Re: Gesprek
Post by: PM on August 07, 2012, 04:17:56 PM
Is hierdie nie ook 'n mooi voorbeeld van die eggostruktuur nie?  As Raaitjie ook so dink dan plaas ons dit by die gedigstrukture Fransi?
Title: Re: Gesprek
Post by: Fransi on August 07, 2012, 04:48:43 PM
 :hello:

Dankie PM. Ja, ek hou regtig baie van daardie struktuur. :-)

Dit is reg- net soos wat julle besluit.
Title: Re: skaaf weer aan hierdie een
Post by: adele on May 17, 2016, 09:41:22 PM
hi hi, ek kom soek raad oor die eggo struktuur en hier is toe niks oor nie, weggeëggo die kranse in?  :icon_biggrin:
Title: Re: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Meraai vannie Baai on May 17, 2016, 11:09:38 PM
Hierdie is nie die enigste struktuur wat ons al aangepak het, wat soos mis voor die son verdwyn het nie mater. Nou weer deur alles gegaan. Die enigste wat nog daar is, is die voorbeeld wat ek van PM gebruik het vir die 'dubbel knuppel-struktuur'  :crybaby2:
Title: Re: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Meraai vannie Baai on May 19, 2016, 11:22:42 PM
Wonderbaarlik vind ek vandag die verdwene struktuur (so ewe bo aan die lysie asof hy gister geplaas is). My wankelende geloof nog 'n hupstootjie gekry - ek raak nie kens nie. Geweet daardie struktuur MOET hier wees met al die maters se pragtige voorbeelde geoes en uitgestal.
Title: Re: skaaf weer aan hierdie een
Post by: PM on June 25, 2016, 08:37:08 AM
Waar vind jy dit toe Raaitjie?