Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on July 07, 2011, 11:02:50 AM

Title: Toe jy my ontmoet het.
Post by: Trapsoetjie on July 07, 2011, 11:02:50 AM
Toe jy my ontmoet het.

Met ons ontmoeting was jou woorde
sag fluistering in my ore…

jare later

sal jy vir my sê:
“Toe ek jou ontmoet het…”
© Trapsoetjie
Title: Re: Toe jy my ontmoet het.
Post by: PM on July 07, 2011, 02:15:47 PM
Daar neem jy my nou Bloubergstrand toe,  daar waar ons die eerste keer ontmoet het,  buite in die straat, toe die wind ons behoorlik deurmekaar gewaai het!  Dit was 'n wonderlike dag in my lewe.   :love7: