Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on September 15, 2013, 05:38:12 AM

Title: PM, terwyl jy nou so krap...
Post by: Angelica on September 15, 2013, 05:38:12 AM
Onthou jy toe ek vir jou en Hannes verduidelik het hoe om by my huis te kom?
Waar is daardie directions?
Ek Google eendag iets oor Durbanville en Pampoenkraal en wraggies!!  hier peul my directions uit!!  Nou kan ek dit nie weer kry nie, maar onthou dat jy dit hier kom post het.
Title: Re: PM, terwyl jy nou so krap...
Post by: PM on September 15, 2013, 07:43:57 AM
Ja ek onthou. Dit was kostelik en alles wat ek graag behoue wil hou plaas ek op die forum.  Wag laat ek gaan soek. 
Title: Re: PM, terwyl jy nou so krap...
Post by: PM on September 15, 2013, 07:49:59 AM
Hier is die skakel matertjie.  Lekker lees.

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1476.msg8071#msg8071