Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 06:07:38 AM
-
'n Predikant van Bloemfontein kuier by sy seun in Johannesburg en loop een aand in Joubertpark toe twee dames van die nag hom nader.
Hy skrik sy melk skoon weg en skree: "Hoert julle hiere!"
-
:icon_biggrin: Daar is nog kosbare sulke "omdraaisels".
Toe hoep die poender en toe hak die kaan - is my gunsteling.