Author Topic: boland fotos  (Read 3675 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
boland fotos
« on: July 14, 2011, 08:55:23 PM »
ek het okt 2008 see se kant toe gery en 2 nagte by my duikpel op bettiesbaai oorgeslaap.

op pad by theewaterskloof verby gery en die dam is vol en loop oor



so entjie verder het ek die graanlande gesien met die canola (geel) lande in die agtergrond en gedink om dit af te neem en kom wys





op kleinmond was dit wat ek in die somer as logoon ken 'n rivier



nuwe voetbrug oor die lagoon se rivier



dit was hoogwater en see was redelik rof. gewoonlik is ek net in laagwater tyd hier by die rotse as dit duiktyd is


beslis nie 'n duik dag gewees nie



word vervolg op nuwe draad............. duik gansbaai en millerspoint
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: boland fotos
« Reply #1 on: July 15, 2011, 09:06:02 AM »
Die canola fotos lyk of dit in Suid Australia geneem kon wees Lox!! Was altyd mal oor die kontras en harmonie van die geel blomme en die pers berge in die agtergrond  :love7:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: boland fotos
« Reply #2 on: July 15, 2011, 02:46:13 PM »
Dit is werklik baie mooi en so 'n watermassa kon nog altyd my hart steel.
Om te weet is om te verstaan.