Author Topic: botswana - solitaire 15 B  (Read 3595 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana - solitaire 15 B
« on: July 13, 2011, 07:08:12 PM »
Dit was Sondag oggend wat ons by Kalkfontein weg is na ons lekker onbyt geëet het. Hou tog winter en somertyd in gedagte wanner jy daar met mense ‘n tyd bespreek. Ons het gevra om 8 uu rdie oggend tee et en hulle sê dis reg so. Hulle praat toe van Namibië winter 8 uur wat eintlk vir ons 9 uur beteken. Dit onthou on sees die volgende oggend, en hulle ook. Het darm toe so 20 voor 9 begin eet.

 Ons ry Windhoek toe stad lekker stil, ons gooi petrol in, koop ‘n pastei om te eet en ry sossusvlei se kant toe. Ons wou spreethoogte langs ry maar iewers mis ons die afdraai en hou reguit aan. Ry toe oor die gamsbergpas.
Ook die moeite werd om te sien. Volgende keer sal ek spreetshoogte ry.


Pad tussin Walvis en Solitaire
495


Hier stop meeste mense om ‘n foto te neem as hulle nog nie so een het nie.
496




Veld is mooi in die woestyn na die reen.
497


Steeds lang gruispad
498


Ons het gemik om by sesriem te slaap maar die sononder het ons ingehaal. Ook seker maar ten goede. Ons kry kampplek by solitaire en Moose dit kos so iets soos N$58 per kop en op sesreim so iets soos 75 of meer kan nie onthou nie. Solitaire se badkmers werk goed nie so swak soos 2 jr gelede op sesriem nie.
499



Solitaire: ja ons het al baie dieselfde fotos gesien van die plek maar as ek dit nie wys nie al die stroie onvolledig wees.
500, 501, 502





wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: botswana - solitaire 15 B
« Reply #1 on: July 14, 2011, 09:09:04 AM »
Juis toe jy skakel was ek besig om na die ou kar wat so half verskuil daar lê te kyk.  Ek dink dit is goeie materiaal om 'n gedig oor te skryf.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: botswana - solitaire 15 B
« Reply #2 on: July 14, 2011, 02:02:07 PM »
laat ons hoor wat die gedig oor die kar te se het
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.