Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on April 28, 2013, 03:26:49 AM
-
Die vrou sien 'n bord by McDonalds waarop staan "Fat Free Chips". Dit trek dadelik haar aandag want sy probeer ook maar die skaal dophou.
Opgewonde bestel sy vir haar 'n pakkie van die "fat free chips" om te proe hoe die lekkerny sonder vetmaak proe.
Toe sy die pakkie oopmaak, sien sy dis die gewone chips en die olie druppels blink daarop.
Verontwaardig vra sy vir die gammat agter die toonbank.
"Ek het gevra vir 'fat free chips', hierdie is dan die gewone chips."
"Nei madam" antwoord hy "die chips jy betaal voor, maar die "fat is for free"
-
Hahaaa. Lekker gevang!
-
Lekker gegiggel.
Wat van so 'n pizza, romerige pasta-geregte, gebraaide aartappels saam met die boud in die oond.
En dan daai lekker bruinpoedings met regte vla. Geen boksievla, dankie. Sit sommer 'n skeutjie roomys ook op. Dankie.
-
Skuif op Elle, ek eet saam. :icon_biggrin:
-
Skande om alleen te eet ... skuif op sebliefie. Hier is my bord ook :toothy4:
-
I am so glad not to enjoy MacDonalds, can't stand their chips and not to mention their burgers. had eisbein the other evening - only ate the fatty skin
-
:toothy4: :hello2:
-
Dear Ms. Van die Baai
I suspect it's because of all suspect food consumed that you make postings during the ungodly hours of the night or might it be blamed on insomnia :`ip2:
-
Guilty to the first (as proved by evidence), but for the ungodly hours of the night I am innocent, your honor :sign10: It is 7:00 AM Friday morning this side of the world and you are still enjoying the last hour of Thursday that side.
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Fat%20free.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Fat%20free.jpg.html)
*ek sou dalk nooit hierdie post raakgelees het as ek nie soggens spoorsny agter ons naamlose gaste aan nie :notworthy:
NS: Skrik ek my honger skoon weg! Sal my leer om die onheilige goed op FB te kyk. Sien ek op juffrou Gawie se blad een van daardie 'kom-kyk-wat-seg-joune' goed vir verveelde mense. Lees my grafsteentjie so ewe: Meraai - Died on the 13th of food addiction. Sal sweerlik nog 'n Vrydag ook wees!
:icon_bigsmurf:
-
Hoe sal die Banting-dieet hierby aanpas?