Nuut op die mark. Viagra light. Blykbaar doen dit nie veel aan 'n man nie, gee hom net snaakse gedagtes.
dit help ook dat 'n ou man nie sy tone nat piepie nie
:mumum:
geen grap nie, maar ek giggel elke keer wanneer manlief sy nuwe voorskrif kry :icon_biggrin:
op die boksie se aanwysings is getik: drink een kapsule soggens, in 'n staande of regopsittende posisie, met 'n glas water.
ons kon nog nie die rede uitpluis nie. :icon_scratch:
:grommit: