Die Klaskamer > Taal Definisies

Homofoon

<< < (2/3) > >>

PM:
Ek is bly jy sprankel nog steeds met 'n tamaai sin vir humor matertjie.  Ek het jou gemis.

Meraai vannie Baai:
Giggel ek nou amper barbaars en homofonies vir jou Naas  :hello2: Jeannedarc wens ek kon jou gesig sien toe jy begin lees  :love7:

PM:
By hierdie skryfplekkies besef ek elke dag hoe bevoorreg ek is om my matertjies persoonlik te ken.  Ek sien hul gesigte en verlustig my daarin.  Drankbare ekke!   :icon_biggrin:

Jeannedarc:
baie drankie PM dis gaaf om te hoor

PM:
 :wave:  Dis gaaf om maatjies soos julle te hĂȘ!   :hello2:   :love7:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version