Plesier Angelica :notworthy: Ek lief jou woorde en het lank gelede by die woordeboek, waar ek julle woorde soms inspan in versvorm - ook 'n Fibonacci geskep uit jou woorde rakende die strukture onderwerp. Weet nie of jy dit gesien het nie:
Bietjie van 'n rebel
Ek
is
iemand
wat my nie
steur aan strukture
van enige aard nie, ek sou
om die dood nie kan onthou wat en hoe dan nou nie.
Ek
wil
vry wees
om te sê.
En ek wil buig en
reguit maak waar en hoe ek wil.
So, oordeel my nie as ek my nie gaan verwerdig
om by die strukture in te val en te probeer nie - hou van die Vryvers vryheid
© Angelica
.
:book1: :notworthy: :icon_salut: