Die Afrikaanse Forum
Digkuns => Kom ons help mekaar => Topic started by: PM on November 13, 2021, 08:02:36 AM
-
Raatjie, ek wil daardie foto- en gehoorprobleem graag hier aanspreek.
Simple Machines wil weet:
Does she have adblockers and script blockers installed?
Kan jy help asseblief.
-
Ta Raaitjie is nog druk besig met haar naweekstuipe en gaan eers Maandag antwoord.
Ek het geen block op myne nie maar kan nie fotos plaas nie. Wel sien.
:icon_bigsmurf:
-
Dis goed so Naas. Ek is nie haastig nie.
Ek sal steeds met Siple Machines Forum (SMF) kontak en laat weet as ek iets hoor.
-
Die boodskap gestuur na SMF
I have 1 user who can not see photos posted by other users.
She can not hear any sound either.
I have 1 user who can't post photo's.
They have no blockers installed.
They have ful use of all functions.
Can you please help me?
Petra Smit.