Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on June 01, 2011, 10:33:17 AM

Title: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on June 01, 2011, 10:33:17 AM
Geluk

Geld
skatte
juwele
is niks werd nie
Geluk is wat ek in jou liefde vind
Title: Re: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Meraai vannie Baai on July 28, 2011, 09:58:29 AM
PM mag ons mag hierdie pragtige voorbeeld by die strukture gaan plaas of wil jy dit in jou persoonlike gedigte gebruik? Ek kry nou eers kans om hier te kom dwaal en sien die pronkwerk wat jy hier uitgestal het  :notworthy:
Title: Re: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on July 28, 2011, 10:11:39 AM
Jy kan gerus dit daar plaas Raaitjie.  Ek is besig om van No.1 gedigstrukture af te werk om dit persgereed te kry. 
No 1 en 2 is klaar gedoen. 
Title: Re: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Meraai vannie Baai on July 28, 2011, 10:12:46 AM
Wonderlik!!  :notworthy: Ek gaan gou wegdra en uitstal  :love7: ((((((PM)))))) drukkie vir AL jou harde werk met hierdie grootse projek!!
Title: Re: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: PM on July 28, 2011, 10:19:06 AM
My innige dank aan jou ook vir al jou harde werk.   :love7:
Title: Re: Geluk (Tetactrys gedigstruktuur)
Post by: Meraai vannie Baai on July 28, 2011, 12:12:35 PM
Ons werk altwee daaraan om 'n droom te verwesenlik matertjie, watter voorreg om uiteindelik die ure se swoeg en sweet in jou hande vas te kan hou  :notworthy: