Author Topic: Botswana toer - vic falls # 10 A  (Read 4621 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Botswana toer - vic falls # 10 A
« on: July 05, 2011, 09:17:09 PM »
Deel 10

Maandag het ons uitgesit vir die valle aan Zim se kant gaan kyk. Agv die hoë koste om in Zim in te gaan met ‘n voertuig het ons besluit om na die grens te ry, ons rygoed daar te los en oor te stap na Zim.
Foto 301 F wys waar ons in die middel van die brug is by die grens homself. Die stap heen en weer is sowat 6 km in totaal.



Op foto 303 F kyk en an Albertus en Warick na Livingstone se standbeeld en ek wonder hoekom die Zim regering dit nog nie verwyder het nie, hier by ons word al sulke standbeelde verwyder wat iets met die koloniale verlede te make het.



Op foto 304 F is ons by die standbeeld.



Foto 305 A wys die mistigheid wat opslaan van onder uit die kloof.



306F wys die kant van die stroom/waterval




308 A die vrouens was lus vir swaai met die bobbejaantoue



309 K  310 F baie water




wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Botswana toer - vic falls # 10 A
« Reply #1 on: July 06, 2011, 01:37:20 AM »
Sjoe. Ek kyk en kyk ....  :icon_salut: :notworthy:

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: Botswana toer - vic falls # 10 A
« Reply #2 on: July 06, 2011, 07:53:20 AM »
Sjoe. Ek kyk en kyk ....  :icon_salut: :notworthy:


kan 'n paar landerye namaak met daai stroom water.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.