Die Biblioteek > Vervloeë woordskatte

Boesmanland-leer-jou-gou-opreg-bid

(1/2) > >>

adele:
julle moet hierdie skuif as daar 'n ander topiek-plekkie hiervoor is, maar ek moet dit met julle deel. ek wens ek kon die ou omie self hoor vertel...daar is soveel kosbare sêgoed hierin dat ek die link vir julle plaas.

"...Die manne wat vir jou sê dis nou droog, het nog nie ’n saak gemaak met droogte nie. Hy het al een jaar vir ons tien jaar lank oorgeslaan."

“Ek sê die anderdag vir ’n doeminie, ek verstaan nie wat sukkel hulle so om die mense aan die bid te kry nie. Stuur hulle Boesmanland toe. Hier leer jy gou bid.”

http://www.volksblad.com/NoordKaap/Nuus/Boesmanland-leer-jou-gou-opreg-bid-20110930

 :grommit:

PM:
Dankie vir die skakel Adelé, ek sal later alles kom opslurp. 

Meraai vannie Baai:
Watter Sondagvreugde was dit nou nie!! Dankie baie baie Adele vir die deel.

“Ek is nou nie so lief vir hom dat ek my been oor hom gaan gooi nie."  :love7: :notworthy: :book1:

PM:
'n Mooi dubbelsinnige betekenis.   :icon_biggrin:

Ek het dit gelees en geniet. 

adele:
Kom ek nou agter dat die artikels en briewe in die ou koerante nie meer bestaan nie  :icon_scratch:  :crybaby2:  :crybaby2:  :crybaby2:  :crybaby2:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version