Voorstelle en klagtes > Waar is jy?
Een twee drie blok myself
PM:
Waar kruip julle weg?
Wat makeer?
Naas:
Gatvol om met myself te praat. Nie goeie geselskap nie
:icon_bigsmurf:
PM:
Ag bollie! Ek sit al die hele naweek en gister en vanoggend hier en soek 'n praatjie-maatjie en hier is niemand nie!
Ek was al bang dat ek op iemand se tone getrap het. :crybaby2: :crybaby2:
Naas:
Ek het opgegee omdat hier niemand wakker was nie.
:icon_bigsmurf:
Naas:
Besig ook met inpakkery so nie baie spraaksaam nie. As ek inloer en niemand het iets gesĂȘ nie loop ek maar weer.
:icon_bigsmurf:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version