Author Topic: Dankie aan Ouma Piet  (Read 13307 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Karin

  • Suigeling
  • Posts: 13
Dankie aan Ouma Piet
« on: June 12, 2011, 06:00:00 PM »
Ek wil net hier 'n groot dankie aan Ouma Piet gee dat sy my altyd so mooi help met my verhale. Ek weet ek is 'n groot  :bootyshake: hole want ek kom kuier nie en nou is jy in die Kaap. Snik Snik.

Dit is mense soos jy wat my laat glo in my skryf vermoë.

Dankie ou suster. Ek mis jou.  :love7:
« Last Edit: June 13, 2011, 10:01:37 AM by Naas »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #1 on: June 13, 2011, 03:58:58 AM »
Ek  mis jou net so en beskinder jou pienk!   :hello2:
Oor tien dagies is ons weer tuis en dan kuier ons weer heerlik saam. 

Bring tog van jou mooi verhale en gedigte dat almal dit kan lees.  Ons mis jou hier.  Hoop jou werk is een van die mooi dae op datum sodat jy weer kan saam kuier.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #2 on: June 18, 2011, 10:47:40 AM »
Nou sit ek hier en wag en wag en jy is weg.  Hoe gaan dit met ons grootseun, ek hoop hy is darem al baie beter of sommer heeltemal gesond.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Edelsteentjie

  • Guest
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #3 on: June 18, 2011, 08:57:04 PM »
Ek kan ook nie wag om die verhaal te lees nie. Maar klink my die finaliste/wenners is self ook nog nie ingelig watter van hul skrywes is bekroon nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #4 on: June 19, 2011, 08:31:03 AM »
Oeps, dan is dit seker hoekom hulle so stil is.  Ons sal maar nog 'n rukkie moet wag dan.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #5 on: September 25, 2011, 09:33:51 AM »
Ek mis vir Karin en Edelsteentjie.  Wonder hoekom hulle nie 'n bietjie hier kom kuier nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #6 on: October 15, 2013, 08:54:58 AM »
Nou, nadat nog 'n kuier agter die rug is, wag ek vir daardie verhale Karin.  Kom plaas Sustertjie.  Ouma Piet wag!
Om te weet is om te verstaan.

Offline Anastasia

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 423
  • Gender: Female
  • My taal is Liefde
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #7 on: June 17, 2015, 03:04:56 PM »
Jammer julle, ek sien daar is heelwat plekke waar mense my gesoek het en gewonder het wat van my geword het.  Laat ek net noem dat dit vir my 'n totale onmoontlikheid was om enige kontak te bewerkstellig en het ek nie net weggesluip nie.  Maar nou is ek terug.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #8 on: June 18, 2015, 09:41:33 AM »
Altyd dankbaar om weer iemand raak te loop in die woordgang  :hello2:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #9 on: June 19, 2015, 11:57:59 AM »
HIEP HIEP  hoeraaaa!. Kom ons blaas bietjie lewe in die omgeforum.




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #10 on: June 19, 2015, 01:17:47 PM »
Ek is hier hoor!  :sign10:

9.15 Vrydagaand en ek dwaal so op my eentjie deur die forumgange en loer saam in waar julle woordspore gelaat het. Eintlik hoeka al slaaptyd diekant vir die oues van dae maar ons sit en wag vir die kinders wat oppad is vir 'n kuiertjie. Kuiertyd loop uit. Onse jongste en sy gesinnetjie verhuis einde Julie na Amerika vir vyf jaar  :crybaby2:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #11 on: June 20, 2015, 10:31:13 AM »
Julle twee moet die laaste kuiertjies met mening geniet. Tyd gaan so vinnig en geliefdes is so kosbaar.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #12 on: June 22, 2015, 10:20:37 AM »
Goeiste, ek sien hier kom 'n opflikkering!  Een van die dae is ons weer mal aan die kuier.
Ai Raaitjie, ek is jammer vir julle.  Ons dogter en die twee seuns het die 29ste gevlieg na NZ waar hulle by manlief aansluit.
Wat kan 'n mens tog doen.  Hier is net nie werk vir ons mense nie.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Dankie aan Ouma Piet
« Reply #13 on: June 22, 2015, 11:32:00 AM »
O hene toggie, ek hou niks van groet nie PM. Maar dit is 'n eenkeer-'n-leeftyd geleentheid wat die kinders moet aangryp so ons gun hulle dit. Dink aan julle ook mater met die verlange saam. En ja..... hier is weer flikkering ne  :icon_biggrin: