Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Adéle se plek => Topic started by: adele on July 18, 2011, 08:28:24 PM
-
(http://i1235.photobucket.com/albums/ff435/adelevdb/nHuisvironsHeer.jpg)
-
Dit, is 'n meesterstuk. Die kunswerk pas so perfek by die gedig.
-
dankie baie! ek toets dit nou, weet nie of dit gaan werk vir die bundel nie, gaan nog een probeer. wanneer jy die uitleg begin doen, moet jy asseblief sê of dit so gebruik kan word.
:grommit:
-
Mater dit is pragtig :love7: In ons ekphrasis-bundels het ons hierdie woord en beeld gebruik en dit werk uitstekend. Ons drukkers het net 'n vereiste vir die minimum grootte van die foto wat gebruik word en natuurlik dat daar geen kopiereg op die agtergrond materiaal is nie.
-
Dankie Raaitjie, kopiereg is baie belangrik.
Dit is pragtig Adéle. Speel 'n bietjie met die kleur van die letters. Dit mag dalk net 'n verskil maak, die geskrif sal dalk ook makliker lees. Dit sal uitstekend werk vir die bundel.
-
ekke besig daarmee, ek is bly julle hou van die idee
:grommit:
-
Wow maar dis mooi. Waar staan die gebou?
-
dit is die ng kerk op Ventersburg inni Vrystaat, net so mooi van binne ook, jaaare terug gebou, nadat die eerste kerkie in die anglo-boere-oorlog deur die engelse afgebrand is. die ou houtbanke en hoë staalplafonne is vir my baie mooi. daar is 'n hele geskiedenis rondom die kerk, ek sal gaan oplees en dit kom plaas, wanneer daar weer tyd is.
-
dalk lyk dit leesbaar?
(http://i1235.photobucket.com/albums/ff435/adelevdb/nHuisvironsHeer1.jpg)
-
Dit is baie duidelik en leesbaar vir my! Die wit van die skrif dra by tot rustigheid en vrede :notworthy:
-
Jy is 'n ou doring matertjie! Wens jy was hier naby om my te help! :hello2:
-
Dit sal pragrig wees as jy die geskiedenis van die kerk ook in die boek kan plaas.
-
gaan nie werk nie, die foto is te 'hoog'.
op landscape sal ek net foto's kan gebruik wat ook dwars le. hierdie was goeie oefening.
maar ek kan toestemming vra by daardie kerkmense en iets prakseer. dalk die foto op die helfte van die A4 en die ander helfte die geskiedenis. sal oefen.
-
Ek weet jy sal jou bes doen.