Die Biblioteek > Nuwe woordskeppings
Loopplankwoorde: mooiste woorde (007)
Meraai vannie Baai:
Soms lees ek die mooiste woorde raak wat soos modelle op loopplanke pronk. Hier is een van hulle wat die woorddief altyd sal bybly:
Naas: Wingerdkanker - Alkolisme
adele:
dis pragmooi, in betekenis soos die stiltes tussen storiereƫls, so is dit agter hierdie woord.
:grommit:
PM:
Moet dan ook nie jou "loopplankwoorde" vergeet nie. Uitstekend.
Meraai vannie Baai:
Weet nie hoe alom bekend die volgende loopplank-uitdrukking is nie maar toe Outop se nig Ria so verwys na daardie ekstra kilogramme wat na vakansie saam huistoe gaan, was dit vir my kostelik: 'Vakansiespek' :icon_biggrin: :headbang:
adele:
briljant!
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version