Die Biblioteek > Nuwe woordskeppings
Lagdief
Meraai vannie Baai:
Die 'lagdief' (depressie met sy donkergat) beroof ons van so baie in die lewe; vreugde en vrede :crybaby2:
Angelica:
Ja, 'lagdief'.... oulik
Sondief
bergie-jas
Meraai vannie Baai:
Beeldende woorde mater!!
PM:
Sielsdief. Steel jou siel uit jou oë uit. :crybaby2:
Nou is die ligte aan maar niemand is by die huis nie.
Ah Willa:
lagdief - so waar
sielsmoodernaar
onverdiendesieltronk
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version