Die kuierstoep > Kom kuier saam

iets interessant

(1/2) > >>

Lox:
vir sommige dalk interessant

van waar kom ons vrugte

http://www.mieliestronk.com/vrugtegesk.html

Lox:
en iets oor wyndruiwe cultivars

http://www.wynsa.co.za/index.php?page=5

Angelica:
Dankie Lox!
Baie interessante artikels.
Groente:  Nou wie sou nou kon raai ons eet daagliks 'ingevoerde' kosse?
Ek wil ook 'n ekspert in wynproe word.  Waar kan ek aanmeld?
Lox, ek wil gaan soek vir jou wyn in die wyn-afdeling.  Noem die labels (as jy wil...).

PM:
As jy lief is vir rooiwyn kan jy gerus Lox se "studente-pakkie" "grand woord vir
 dooswyn  :icon_biggrin:
probeer.  Goeie waarde vir geld.

Angelica:
Glimlag ek nou vir die 'studente pakkie' .
Het ook al die een gehoor:  'Arm man se briefcase'.  Kom uit die Vlakte uit.  Baie oorspronlik.
Ek weet nie eens wat Lox se wynkelder se naam is.
Gee dat ons dit met die volgende braai kan skink en drink.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version