Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on December 13, 2017, 09:20:34 PM

Title: vliegmasjien
Post by: AB on December 13, 2017, 09:20:34 PM
shackleton, dit is pragtig om die 4 x 12 silinder RR enjins te hoor
Title: Re: vliegmasjien
Post by: Meraai vannie Baai on December 14, 2017, 01:41:33 AM
Sniksnik. Matertjie ek sien net 'n icon. Niks foto nie  :crybaby2:
Title: Re: vliegmasjien
Post by: AB on December 18, 2017, 10:26:55 AM
ag nee dan sal ek ander plan moet maak.
ek het van my ou fotos op die forum probeer oopmaak en sien ek kan hulle ook nie sien nie en gana toe na photobucket toe en sien daar ek moet her registreer en ek dink daars n koste aan verbonde ook. Hoe maak jy Maraai met die fotos plaas?
Title: Re: vliegmasjien
Post by: PM on February 01, 2018, 07:24:45 AM
Ek kry sommer koue rillings as ek aan daai gedreun dink!

Raaitjie, kan jy dalk help asseblief!
Title: Re: vliegmasjien
Post by: AB on February 01, 2018, 07:37:44 AM
ek probeer weer die fotos laai
Title: Re: vliegmasjien
Post by: PM on February 01, 2018, 08:36:11 AM
Die eerste foto's maak mooi oop, dit is net baie groot.  Hierdie laastes wat jy nou gelaai het is ook baie groot, maar dit maak oop.
Title: Re: vliegmasjien
Post by: AB on February 01, 2018, 09:39:04 AM
ok sal probeer onthou om nog kleiner te maak