Die Afrikaanse Forum
Bak en brou => Resepteboek => Tradisionele geregte => Topic started by: PM on July 25, 2013, 05:02:55 AM
-
Dit is eg tradisioneel! Maalvleisblolletjies.
Benodigdheden
Voor ongeveer 4-5 ballen:
500 gram gehakt (half om half voor lekker, runder voor gezond)
Twee sneetjes droog, wit brood zonder korst
150 ml melk
Theelepel zout
Peper
Nootmuskaat
1 ei
3 eetlepels paneermeel
100 gram boter
Flinke braadpan
Spatdeksel (optioneel)
Glas water
Vleestang of spatel
Stappen
Bereid het brood voor
Leg het brood (zonder korstjes!) in de melk en laat het hier in weken. Als het brood goed doorweekt is, knijp je het voorzichtig - maar grondig - uit en prak je het ei er door heen. Deze combinatie zorgt er straks voor dat je gehaktbal lekker luchtig is.
Kneed het gehakt
Voeg vervolgens het gehakt, het zout, de peper en het nootmuskaat toe aan het broodmengsel en kneed dit goed door elkaar. Zorg ervoor dat de kruiden echt goed verdeeld zijn over het gehakt, zodat je straks geen last krijgt van 'smaakbommetjes'.
Draai mooie ballen
Verdeel het mengsel dan in een aantal gelijke porties. De mix die je nu hebt is goed voor zo'n vier tot vijf flinke ballen, maar als je ze kleiner of groter wilt, dan kun je het aantal ballen hierop aanpassen. Neem echt de tijd voor het draaien van iedere bal en maak ze mooi rond door ze snel van de ene in de andere hand te laten vallen. Eventueel kun je de ballen nog mooier rond maken door met een natte vinger over de minder fraaie plekjes heen te gaan.
Bak de ballen rondom bruin
Zet je pan op hoog vuur en verhit de boter hierin. Wacht net zo lang tot de grote bellen in de boter zijn weggetrokken en de boter een klein beetje bruin wordt. Zet dan het vuur op halve kracht en bak de pannen rondom bruin in de pan. Doe het deksel niet op de pan! Eventueel kun je op de pan wel een spatdeksel leggen, om te voorkomen dat je hele fornuis onder de vetspetters zit.
Braad de ballen gaar
Hoewel de ballen nu van buiten prachtig bruin zijn, zijn ze van binnen waarschijnlijk nog rauw. Voeg daarom een glaasje lauw water - om spetteren te voorkomen - toe aan de ballen in de pan, zet het vuur laag en sluit de pan af met het deksel. Laat de pan zo nog ongeveer 20 minuten staan en je gehaktballen zijn klaar om te eten. Eet smakelijk!
Do's
Bak de ballen mooi bruin voor je ze verder gaar kookt
Variatietip voor lekkere jus: voeg een beetje ketchup toe aan de gesmolten boter
Neem de tijd
Don'ts
Maak geen rommelige ballen, maar zorg ervoor dat ze goed in elkaar zitten; dan blijven ze het mooist
Bak de ballen niet op té hoog vuur, dan branden ze namelijk snel aan
Bron
Gratis recept voor een ouderwets lekkere Hollandse gehaktbal!
-
Ag nee PM, jy was seker weer gewyn. Wat is paneermeel?
-
Paneermeel - broodkrummels
:icon_bigsmurf:
-
En nootmuskaat? Klink of 'n kat die wysie kwyt geraak het. :icon_scratch:
-
Nootmuskaat - nnutmeg of neutmuskaat
:icon_bigsmurf:
-
en 'n flinge braadpan? Ek wil tog net nie 'n pan hê wat my hele stoof vol spring nie!
-
Flange braadpan - diep braaipan.
Kry 'n resep wat afrikaans praat. Die resep is in flaams.
:icon_bigsmurf:
-
Kan mens nou sê Naas is 'n flange mens! :angel4:
Hoekom slaap jy nie? Dit is al hoeka by jou slaaptyd verby!
-
Bankrot dagspoke wat snags in die grysmassa hoereer roof die slaap.
:icon_bigsmurf:
-
:book1: :notworthy: :headbang: Bankrot dagspoke wat snags in die grysmassa hoereer roof die slaap.
-
Naas toor met woorde... ek kan nie besluit of hy n meester van musiek is nie, omdat die woorde behoorlik dans in jou brein, en of hy n meester shef is van woorde, omdat hy die gawe het om die regtes bymekaar te gooi in die prutpot, dit reg marineer, en perfek opdis.
Dis die mooiste van ons taal en niemand kan dit nadoen nie.
EK LOVE DIT
Bankrot dagspoke wat snags in die grysmassa hoereer roof die slaap.
-
Ag nee man Naas, jy moenie toelaat dat jy so maklik "verly" word nie. Het Elmarie dan jy vir jou 'n slaappilletjie nie?
-
Ek loop ligtoon ligtoon in die apteek om nie die slaappille wakker te raas nie. Nee PM, daai slaappille goeters help g'n stuk niks vir my dagspoke nie. Dis al asof hulle Elvis se "I'm all shook up" klip hard op die grammefoonkie in my kop speel om my te herriner daaraan dat hulle nie vir daai een val nie.
:icon_bigsmurf:
-
Volgende keer sal ek jou voorbeeld volg Naas. Ligtoon seg u vir my.
Dan moet jy maar koffie probeer. My kinders het ook net mooi die teenoorgestelde reaksie gehad van kalmeermiddels. Dit het hulle net op en wakker gemaak.
-
Ek kan getuig daarvan dat Oom Naas niks hou van pille sluk nie.
Hy drink net sy bloeddruk en suiker pille omdat hy bang is vir Tannie Elmarie.
:mumum:
-
Assie jy skinder al weer. Ek gaan vir oupa vertel van die propponent en die kraalmuur...
:icon_bigsmurf:
-
Het hulle alweer skelm gerook? :angel12:
-
My plek geboek vir daardie skinderstorie. Lees ek die raak oor skinderstories: Mens hoor goete oor jouself wat jy self nie eers van geweet het nie :icon_biggrin:
-
Dit het al met my ook gebeur, hierdie stories wat jy aangaande jouself hoor. Dan vra ek maar Regtig! Wregtwig?
Hannes het mos van die trappe afgeval by Gerhard se huis. Later toe hoor ek ek het van die dek af gestamp in Leeupoort. :icon_scratch:
-
Oupa se ek mag maar vry, solank ek nettie rook nie.
:mumum:
-
Nee maggies PM. Moenie vir Hannes so rondstoot nie. Op sy ouderdom kan dit gevaarlik raak.
:icon_bigsmurf:
-
Sommer so? Op die dek onder die maanlig met 'n ou rooietjie in die hand?
-
As jy gaan stop om te drink gaan dit nooit klaarkry nie.
:icon_bigsmurf: