Die Biblioteek > Die Konstruksiewerf

Woordspeletjie vir boek 2.

<< < (2/2)

PM:
Sommer 'n hele bek vol.  Niemand kan seg dat daar nie vele leersame inligting op die forum is nie.  Wel gedaan!

Meraai vannie Baai:
Besig met 'n kindergedig vir my Meisiekind wat Afrikaans nou as 'n sesde vak gaan aanbied vir haar jongste (hy ken net 'ghaaan lê Missa!) Dié Ouma en oupa is baie opgewonde daaroor. Opsoek na voorbeelde van klanknabootsing kom ek weer op hierdie plasing in eie geledere af.
 :notworthy: :icon_salut: :headbang:

Naas:
Die gezoem van die bye en die lekker turksvye
Die soda spuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
O die gesis van die slange teen die wolfberghange
Waar die krokodile krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoels aas ...
En die knorhane knor in die kranse
Die gebrom van die brommers op die vrot komkommers
En die dawerende hael op die dakke
Waar die akedise ak en die kakkerlakke lak ...(sies) ...
En die bobejaane bob in die berge
O, die gezoem van die bye teen die lekker turksvye
Die sodaspuit fonteine
Waar die springbokke spring
En die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge

  :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Jou doring!! Ek sing kliphard saam  :headbang:

PM:
Hierdie liedjie het baie pret verskaf.  Dankie Naas dat jy dit weer onder ons aandag gebring het.

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version