Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Fransi on October 02, 2012, 03:27:38 PM
-
:hello:
Ek weet nou nie of ek dit op die regte plek plaas nie, maar ek wil net graag sê dat my webwerf nou uiteindelik klaar is.
http://www.enchantedself.co.za/home
As julle wil gaan kyk, is julle welkom en ek sal dit baie waardeer.
Dankie. :-)
-
Dit is goed hier. Willa sal dit in die winkel plaas sodra sy 'n kansie kry.
Baie geluk Fransi, dit is 'n pragtige webtuiste. Ek is mal oor die versies wat jy by die produkte het. Ek sal beslis 'n bestelling plaas voor Kersfees. Wil ook net by 'n paar vriendinne hoor of hulle nie ook belangstel nie, dit sal die posgeld 'n bietjie verdeel.
-
:hello:
Baie dankie PM. Ek waardeer jou woorde en gaan kyk. Dankie ook oor jou mooi woord oor die versies. Dit is regtig uit my hart geskryf en my begeerte nie net vir myself nie, maar vir ander ook. :-)
-
pragtig - ek is so agter ek weet nie of ek weer voor gaan kom nie - maar gaan probeer
mal oor jou website en producte - ek sal dit link - sodra ek weer kan asem haal -
nou dat ons weet wat is wat met Theo en gefocus werk - gaan dit darem al beter
so dit kan net beter raak en tyd weer meer ons eie :-)
-
Lieffffflik!! Sooo vroulik en die ideale geskenke :love7: :notworthy:
-
Ek is mal oor sepies. Ek steek dit orals in my kaste weg, onder my klere, vir die reuk.
Ek bêre ook my sta-soft in my kaste, tussen my klere en linne. As ek 'n sepie kry is ek in my noppies. Hulle sê mos ons koop vir 'n ander iets wat ons graag self sou wou hê.
-
Baie dankie julle almal. Ja, ek dink dit is een van die redes hoekom ek daaraan gedink het om dit te begin maak- ek lief ook badbederfies en dit is ook altyd vir my 'n lieflike geskenk om te kry. :-)
-
Dit is nou op die web winkel http://afrikaanseforum.co.za/node/15
Ons wag nog vir Naas se bundel se details en ook Sharon se digbundel "Hartklop" details ;-)
-
:hello:
Baie dankie, ek waardeer dit regtig baie. :-)
-
Dankie Wils, dit is lekker om jou terug te hê. :love7:
-
So lank die Direkteur my tyd gee, is ek HIER :-)
sommer groot plesier
Fransi het jy 'n FB page - deel die link dat ons jou so ook ondersteun :-)
-
:hello:
Ek moet nog enetjie maak. Dit vat maar net vir my 'n rukkie om tegnologiese dinge gedoen te kry. :-)
-
Fransi - is jy en ek vriende op Facebook - ek kan nou nie onthou nie -
dan kan ek jou gou help ... ek kan die blad vir jou skep - dan maak ek jou admin - dan neem jy dit vandaar en waaneer jy vassit is ek hier vir jou :-)
My skoonsus maak ook die mooiste seeps -..... wag nou troor my ore met my brein cells ..
meervoud van seep .. English is soaps ... nou wat is Afrikaans :-)
Sy is in New Zealand -
-
Baie dankie. Ek sal dit waardeer. Net as jy 'n tydjie kry, ek weet dinge gaan nou dol by julle.
Ek het nou 'n friend request gestuur na jou toe. :-)
sepe. :-)
-
Het jou request aanvaar - dis cool om ook so met jou gelink te wees.
Ek gaan so gou moontlik jou page ook opstel - dit kan baie help met bemarking
-
Weereens baie dankie. Ek waardeer dit ongelooflik baie.
-
Ek dink ek het dit reg gekry!
http://www.facebook.com/pages/Enchanted-Self/165172703620536?fref=ts
:-)
-
:hello2: dis baie maklik ne :-)
Jy moet net onthou om vir jou 'n cover photo te laai - jy kan een van jou mooi seep foto's gebruik en dan drag jy dit net om die gedeelte wat jy graag wil vertoon - te wys.
Baie mooi
Almal gaan ondersteun asb haar blad!!
Ek het ook jou FB page met die Forum se FB Page gelink deur dit tot die Forum se FB Page se favorites te add - kan jy dit ook vir die Forum doen asb.
As jy in FB gelog is gaan na : https://www.facebook.com/DieAfrikaanseD
kyk vir die * in die regterkantste hoek, klik op dit en klik die tweede lyntjie : Add to my page's favorites - dan kies jy net die page waartoe jy dit graag wil favorite - in die geval jou : https://www.facebook.com/pages/Enchanted-Self/165172703620536?fref=ts blad
Omdat jy 'n besigheids blad gekies het, moet jy wag tot dat jy 25 lede het, maar dan kan jy ook 'n korter url (address) vir jou page skep - sonder al die getalle
wat dan makliker op jou Webtuiste en besigheids kaartjies geplaas kan word :-)
-
Baie dankie Willa, ek hoop ek het die link reg gedoen.
-
:hello2:
-
:icon_biggrin:
-
Ek kan nie help om te glimlag oor julle "teenwoordigheid" nie. Dit is vir my so mooi dat iemand net 'n gesiggie los om te wys hy/sy was hier.
-
:bootyshake: :love7: Lekker om gesig te kan wys mater!
-
Bly om te sien jy dans die forumdans saam met my Raaitjie. :love7: