Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on June 25, 2013, 12:20:29 AM

Title: Angelica se 'Middelnag'
Post by: Meraai vannie Baai on June 25, 2013, 12:20:29 AM
Dis middelnag.

Stil. Doodstil.
Net 'n vliegtuig wat oorkom en 'n klomp passasiers na wie weet waarheen karwei.

 :icon_salut: :notworthy:
Title: Re: Angelica se 'Middelnag'
Post by: Angelica on June 25, 2013, 06:51:00 PM
 :angel:

Title: Re: Angelica se 'Middelnag'
Post by: PM on June 26, 2013, 08:21:28 AM
Goed geskep Raaitjie.   :icon_biggrin:  Die ouens het al lekker rustig geraak, gedink die woorddief is weg.   :hello2:
Title: Re: Angelica se 'Middelnag'
Post by: Meraai vannie Baai on June 26, 2013, 09:08:31 AM
Hulle moenie sleg voel nie, ek soek myself  :toothy4:
Title: Re: Angelica se 'Middelnag'
Post by: PM on June 26, 2013, 09:13:57 AM
Gaan kyk daar by die woordskuur.   :love7:  Jy is beslis nie in die tuintjie nie, het daar vir jou 'n boodskappie gelos.