Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on March 04, 2012, 06:39:36 PM
-
http://www.youtube.com/embed/uMQOOciQFP4
-
Dit laat my dink aan William Tell. Ek dink ook daar is 'n verskil tussen vertroue en onnoselgeit! :icon_biggrin:
-
ek wonder as die glas na paar skote gebreek het en sy vrou is dood wat sou sy reaksie wees, dalk iets soos: ooops dit was een skoot te veel, die glas kan net 15 skote weerstaan en nie 16 skote nie.