Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 09:02:38 AM

Title: versekering
Post by: AB on August 25, 2012, 09:02:38 AM
Brandwagter

'Ek gaan my kar teen brand verseker,' vertel Mike vir Kallie.

'Wat van diefstal?' vra Kallie.

'Nooit,' antwoord Mike. 'Wie sal nou 'n kar wat brand steel?'
Title: Re: versekering
Post by: PM on August 28, 2012, 06:31:47 AM
Ek het al die Mike-Kallie grappies vergeet.   :icon_biggrin: