Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on June 24, 2011, 04:16:08 AM

Title: laat tuiskom
Post by: Lox on June 24, 2011, 04:16:08 AM
Drinker in kroeg, 'Gisteraand toe ek hier was met julle ouens, het 'n inbreker ingebreek in my huis.
'Het hy enigiets gesteel?' vra sy vriende.
'Nee, maar hy het 'n gebreekte kakebeen, twee uit tande en 'n gebreekte neus. My vrou het gedink dit was ek wat dronk by die huis kom.'
Title: Re: laat tuiskom
Post by: PM on June 24, 2011, 09:43:46 AM
 :sign10:  Gelukkig was hy in die kroeg!   :sign10:
Title: Re: laat tuiskom
Post by: Lox on June 24, 2011, 03:27:16 PM
is waar ja