Die kuierstoep > Die Gorrel plek

My seun se 'speel met woorde'

<< < (2/2)

Anastasia:
Hy is sy ma se oudag se goud.  Ek is vreeslik dankbaar vir hom en sy ondersteuning.  Was ook al die pad langs my, en my hospitaal toe geneem, oorgebly en terugbesorg met my laaste hospitaal omswerwinge.  Dit gaan al stukke beter met die ou vrou

PM:
Ek is werklik bly om dit te hoor.  (Skuus, dit is skoolvakansie en Leeupoort se kleinkinders kuier die dorp vol, opvangs is skaars en ver uitmekaar.)
Ek weet wat dit is om 'n seun te hĂȘ wat soveel beteken.  Ek verruil my Gerhard vir niks in die lewe nie.   :love7:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version