Author Topic: botswana caprivi 13 D  (Read 3537 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana caprivi 13 D
« on: July 12, 2011, 07:53:27 PM »
Na omdraai is ons terug kamp toe en rustig gewees tot ons vir die bootrit moes gaan.
Ons het by hulle stokke ook gekry om te probeer visvang maar niks gekry nie want die water was nog hoog en die visse het tussin die riete weggekruip.
440 tot 446















Susuwe island lodge ( 17 gr 51,707’ & O 23 gr 19,160’) kan net met boot bereik word en is reg rondom met water omring. Dit was nogal ‘n werk om al die bou material oor die water te kry en die generator het 2 dae geneem o moor die water te vat.
Daar is 6 huisies en hoofgebou.
447 wys ‘n bungalow wat van die boot afgeneem is



448, die buitelug eetkamer en een tafel is gedek want daar was net 2 gaste daardie aand. Die plek kan 16 gaste huisves en die personeel is 26. kos ook in omgewing van R 3000 per persoon per nag.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.