Die Afrikaanse Forum
Ons Publiseer Saam => Boek 2 - bespreking deur almal => Topic started by: PM on June 22, 2013, 09:18:04 AM
-
Die skrywers se name sal nie noodwendig in dieselfde volgorde wees nie, maar dit is hoe dit nou lyk. Maak asseblief seker dat jou naam en van reg geskryf is.
Skrywers
Naas Breytenbach
Meraai vannie Baai
Jannie Rossouw
Fransie Nieuwoudt
Elsabé Ferreira
Louis Kriedemann
Piet Magriet (PM)
André en Willa Truter
Ans Botha
Jeanne D’Arc
Anna-Marie van Jaarsveld
Adéle Theron
Cornelis Roelofse
Marius Buys
-
Myne is doodreg, PM>
-
Fransi Nieuwoudt
-
Ek het so op die van gekonsentreer :icon_biggrin: spel skoon jou naam verkeerd, maar dit is net 'n "breinfoutjie", in die boek is dit reg! :icon_biggrin:
-
Anna-Marié
-
Dankie PM. :-)
-
Dankie juffrou Gawie.
-
merci madame
-
Jy kan bly wees ek verstaan Frans, anders het ek gedink jy bid vir pouse! :angel4: