Die Afrikaanse Forum
Bak en brou => Kom ons verloor gewig => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 18, 2015, 10:17:39 PM
-
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/ten%20commandments%20of%20healthy%20eat.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/ten%20commandments%20of%20healthy%20eat.jpg.html)
-
Amen suster!
-
Ja, ons het ook nou besluit dat 'n lewenstylverandering dalk die ding sal doen. Na die ophou-rokery het die vetjies maar lekker aangepak.
-
Dit is my groot probleem ook Fransi. Ek wonder elke dag of ek weer sou ophou as ek geweet het hoe groot die geveg teen oorgewig sou wees. Nou moet ek maar net volhou, geen ander genade nie.
Wou nog altyd 'n "looser" gewees het. :icon_biggrin:
Raaitjie, die dag as ek reel 4 kan handhaaf, moet jy weet ek het die stryd oorwin!
-
:hello2: Eintlik baie maklik PM!
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Los%20altyd%20ietsie%20op%20jou%20bord.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Los%20altyd%20ietsie%20op%20jou%20bord.jpg.html)
-
Ek sal maar my mes en vurk los! :evil6:
-
Yep, goeie plan PM :icon_biggrin:
-
Ek was soet gister. Het so 'n paar olyfpitte gelos. :icon_biggrin: