Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on April 18, 2013, 03:24:25 PM
-
Hartlik welkom op die forum Karin. Wees welkom en deel in al die gesprekke.
As jy hulp nodig het, vra gerus, ons help graag.
-
Hallo en welkom Karin. Geniet al die stories. Ek hoop vlug van jou stories raak te loop.
Welkom welkom
:angel12:
-
Welkom ook van die anderkant van die aardbol af, Karin. Vriendelike handskud.
-
Baie welkom. :-)