Author Topic: waar is chichi  (Read 4136 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Louis

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
waar is chichi
« on: December 19, 2011, 03:34:27 PM »
ek het so lanklaas vir Chichi hier gesien dat ek begin wonder of sy nie land-uit is nie???

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #1 on: December 19, 2011, 08:51:05 PM »
Ek self het al begin wonder wat van Lox se meisie geword het? Lox, waar is Chichi?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: waar is chichi
« Reply #2 on: December 19, 2011, 08:59:07 PM »
Ek weet nie, syt nog laas eksamen geskryf en toe stil begin raak, was leer tyd, nog nie weer iets gehoor nie. Wonder of sy nie begin werk het of prakties moet doen nie.
Ek weet rerig nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #3 on: December 19, 2011, 09:02:34 PM »
Ag jy is my held Lox.  Dankie dat jy sommer so onvoorwaardelik vir haar kom antwoord.  Wie weet, dalk kom lees sy hier en antwoord vir haarself. 
« Last Edit: December 21, 2011, 11:07:10 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: waar is chichi
« Reply #4 on: December 21, 2011, 09:51:52 AM »
tjiekie seg sy was weg, en waar nogal, 2,5 km van ons af wyn geproe by du preez estate. sy was vir 'n troue hier in die omgewing en nie geweet dat ons so naby woon nie. sy sal kom gesig wys een van die dae.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #5 on: December 21, 2011, 11:09:30 AM »
Dankie Lox, nou weet ons ten minste sy is nog op die aardbodem.   :icon_biggrin: 
Kom loer in as jy terug is Tjiekie.  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #6 on: December 22, 2011, 09:09:56 PM »
Aag Julle, julle is almal te oulik om my te gemis het! Jip ekke het begin werk soos Loxi gese het, en was op vakansietjie, en werk en werk en werk.  Werk mens vir JARE lank so? Ek is sommer doodmoeg maar dit is BAIE lekker behalwe ek mis nou bae kerk want ek werk sondae tot 5.30 en dan is ek soms laat vir die aand diens, en soms mis ek dit heeltamal! Ek mis julle almal en het juis die naweek gedink dits tyd wat ek weer kom draai maak! Gaan dit goed met julle almal, sal bietjie rondlees en kyk wat hier aangaan!
*The one and only AWESOME-EST


Offline Louis

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 163
Re: waar is chichi
« Reply #7 on: December 23, 2011, 07:18:24 AM »
dis goed om jou borrellende self weer raak te lees

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: waar is chichi
« Reply #8 on: December 23, 2011, 08:14:47 AM »
Welkom terug chikie ons het jou gemis ja.

en jy was vrek naby ons en nie eers geweet nie, julle het 'n wonderlike plaas en wynkelder toer gemis. onthou vlg keer.

van werk gepraat, ja ongelukkig is dit so, werk en werk en werk jou gat af en soms voel dit niemand sien dit raak of waardeer dit nie, daarom is dit soooo belangrik dat mens jou werk moet geniet. dit moet erg wees om 'n werk te doen wat jy haat.

Daar moet iets in jou werk wees wat jou opgewonde maak sodat jy in die oggend uit jou bed spring en die dag aanpak en nie uit jou bed val en die dag bekruip nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #9 on: December 23, 2011, 09:12:36 AM »
Welkom Tjiekie.  Ja, dit is soos Lox sĂȘ, aanhoudend hard werk om swaar te lewe.   :icon_biggrin:

Ons boek is hier!  Wil jy nie een bestel nie?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #10 on: December 23, 2011, 07:35:28 PM »
Hemel, girl, ons het gewonder oor jou.
Welkom terug.
Harde werk maak mens dom.  Regtig.  Kyk net hoe onnosel is ek, weet nie eens hoe om te party nie.
So jy moet meer speel ook.
Lekker om jou weer hier te sien.
elle

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #11 on: December 24, 2011, 06:53:25 PM »
Haha Baie dankie julle! Ek het julle baie gemis! :)

Ag wat ek is MAL oor my werk! So ekt nie issues nie! Wonder manet wanr gaan ek dit meer gewoond raak! Maar ja ek speel ook hard Angel! hehe dink dit hoekom ek moeg is in die aand! haha ons sit nou en lekker wyntjies drink, nogal 'n du preez ene LOXI! hehe dits baie lekker
*The one and only AWESOME-EST


Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: waar is chichi
« Reply #12 on: December 24, 2011, 08:20:59 PM »
Ons vallei se kelders maak almal baie lekker wyne. vlg keer moet jy darem ons kelder sin ook kom proe.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: waar is chichi
« Reply #13 on: December 26, 2011, 03:29:47 PM »
ek sal Loxi, ekke belowe!!!
*The one and only AWESOME-EST