Author Topic: PM se tuin  (Read 16603 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
PM se tuin
« on: October 17, 2012, 08:16:03 AM »
Ek het probeer foto's aflaai maar dalk is dit te groot.  Hoe nou gemaak om dit kleiner te kry?
Raaitjie ek het probeer met photobucket maar sal eers weer die program moet aflaai.  Met die nuwe rekenaar is ek verlore. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PM se tuin
« Reply #1 on: October 17, 2012, 10:02:43 AM »
Ek het nie 'n program wat dit kleiner kan maak nie, tikker wat dit opgehad het, het begin rook toe staak dit! Wat ek doen as ek vir fam wil stuur, plaas ek dit eers op FB wat dit outomaties kleiner maak en dan gaan stoor ek dit weer vandaar na 'n legger in die kleiner formaat. Langpad maar dit werk as jy nog nie photobucket weer op jou neukenaar het nie. By photobucket is daar 'n kleinermaak funksie wat ek gebruik hier vir die forum se fotos deel.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: PM se tuin
« Reply #2 on: October 17, 2012, 02:23:49 PM »
hie hie, het jou tikkertjie ook met rook gewerk?   :crybaby2: 
en toe dit ontsnap, toe is tikkertjie moeg.

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: PM se tuin
« Reply #3 on: October 18, 2012, 02:38:15 AM »
kyk of jou microsoft office 'n foto program in het, sommige het en ander nie. Regs klik op die foto se file en seg "open with"en dan soek jy die microsoft picture manger program.
ander manier is om die foto vir jouself te e pos. regs klik op die file en dan op send to mial recipent en dan by attach is daar verskillende opsies van hoe groot jy die foto wil stuur, keis die klenste en e pos die foto aan jouslef. dis nie die regte manier nei maar dit help.

Di etikkertjie wat et kole werk meraai: sjoe ek hoop jy was tuis om te keer dat die plek nie afbrand nie.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PM se tuin
« Reply #4 on: October 18, 2012, 02:46:35 AM »
Jitte Stoffel ek was sooooo dankbaar dat ek wel tuis was. Ek het eers elektriese drade wat brand geruik, en toe ek in ons kamer kom sien ek die rook trek uit tikkertjie!! Gouste wat ek prop uit muur trek  :icon_bigsmurf:
Dankie vir die inligting oor die fotos kleiner maak, ek gaan beslis probeer  :icon_salut:
« Last Edit: October 18, 2012, 05:22:31 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #5 on: October 18, 2012, 04:29:31 AM »
So, dit het toe met rook gewerk!   :icon_biggrin:  Skerp Adéle.  Is jy reg vir die groot dag?
Dankie AB, ek sal weer probeer.
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #6 on: October 18, 2012, 09:33:22 AM »
Hier is my varkoortjies.

Nee, dit is nog te groot.  Sal weer probeer.
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #7 on: October 18, 2012, 09:37:33 AM »
Kom ons kyk nou.

Ag voertsek!   :color:
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: PM se tuin
« Reply #8 on: October 18, 2012, 10:39:50 AM »
ek weet nie hoe dit werk nie maar ek het micro office picture manager waarmee ek my foto's 'compress' vir epos en FB.
dan kliek ek hier onder op additional options en gaan haal 'n foto en dit werk elke keer.

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #9 on: October 19, 2012, 07:16:43 AM »
Hier is dit!

Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #10 on: October 19, 2012, 07:18:11 AM »
Die vetplantrangskikking wat ek vir Hannes geplant het.  Al die plantjies wat hy huistoe dra!

Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #11 on: October 19, 2012, 07:22:34 AM »
'n Besonderse vetplant en pers varkoortjies en sommer net nog plantjies.

Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #12 on: October 19, 2012, 07:25:58 AM »
En nog plantjies.  Ek is mal oor Begonias. 

Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: PM se tuin
« Reply #13 on: October 19, 2012, 07:31:52 AM »
Die Begonia aan die regterkant van die foto het net een piepklein blaardjie aangehad toe ek dit vir R90.00 gekoop het.  Hannes het nie gedink dit is 'n winskoop nie.  Dit begin nou al na iets lyk en die blare gaan nog baie groter word. 
« Last Edit: October 19, 2012, 07:33:24 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: PM se tuin
« Reply #14 on: October 19, 2012, 07:37:58 AM »
Ekke eers gou prentjies in klein gekyk, bang outop klop aan deur en ek sien nie gou almal nie. Nou kan ek rustig oopmaak en GANIET! Dit lyk so pragtig PM  :notworthy: :icon_salut: