Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: PM on April 19, 2011, 10:29:38 AM
Title:
Dieremishandeling
Post by:
PM
on
April 19, 2011, 10:29:38 AM
Wat is die toppunt van dieremishandeling?
Om vir 'n slang viagra in te gee. :bootyshake:
Title:
Re: Dieremishandeling
Post by:
Lox
on
June 22, 2011, 04:22:06 PM
hy sal sukkel om om die draaie te seil.