Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Angelica on February 16, 2015, 06:15:20 AM
-
:occasion18: :kermit: :icon_jokercolor: :occasion5: :love5: :love1: :occasion16: :occasion13: :occasion13: :occasion13: :occasion15: :icon_king:
Lekker dag, liefste PM.... geniet die bederwe!!
-
Happy birthday PM :wav: : :icon_salut:
-
Baie, baie geluk! :love7: :wav: :occasion18: :occasion13:
-
Ag baie baie dankie Els, Louis en Fransi. Jammer dat ek nou eers kom antwoord. Ons is besig om die huis in Annlin te ontruim. Ons wil dit verhuur. Dit is moeilik om twee huise te onderhou.
My hande is dik geswel van die rumatiek en om alles te bekroon byt ek toe my onderste tand uit op 'n soutpot! :color:
Gelukkig was dit die laaste sleg, want vandag begin die nuwe Shinesejaar, die jaar van die Goat, of die Sheep. 'n Bok/skaap en 'n hasie kom goed met mekaar oor die weg. :hello2:
Ek :love7: julle!
-
Liewer laat as nooit. Veels geluk PM. Glo het 'n vyfsterbederf gehad :hello2:
-
Jy moet die sout OOR STROOI, nie die soutpot insluk!!
Ek is ook gedurig bewus van tande wat kan afbreek/uitval/knak.... :sign10: van die ouderdom.
Ek is 'n Sjinese Perd, so ek kom nie goed met julle klaar nie??? :dontknow:
Toedels..
-
Dankie Raaitjie. Baie welkom terug. Hoop jy sal so spontaan soos altyd deelneem.
Els, jy is 'n engeltjieperdjie. Ons lief jou almal. :love7: