Author Topic: Nog 'n gatslag vir Lox en Vroulief.  (Read 10690 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Nog 'n gatslag vir Lox en Vroulief.
« Reply #30 on: November 23, 2012, 05:09:04 AM »
hy beter nie verbrou in sy haas na 4 Dec nie ...
hierdie vrou mag dalk in die kaap woon, maar sy is 'n stroere Vrystaatse nooitjie ... ek sal hom in 'n koester knoop dat nie eens sy ma hom sal erken nie ...  :angel4:

hou ons op hoogte AB
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w