Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on August 16, 2018, 01:45:58 PM
-
Ek het 'n oproep na Jan Dink gemaak, maar moes noodgewonge 'n boodskap los. Dit sal wonderlik wees as ons klank op die forum kan kry.
-
AMPER dog ek DIS nou 'n man wat ek wil leer ken. Toe sien ek, nee wat, ek het sy naam verkeerd gelees. Dis Jan Dink. Geen 'r' nie. Hie hie. :occasion14:
-
Ek gaan nog my skouers uit lit uit skud soos ek giggel vir jou humorsin Anastasia. Was juis nou net oppad kroeg toe vir 'n dubbel-koffie. PM dit sal wonderlik wees as ons klank kan kry :angel4: