Bak en brou > Brood, skons en beskuit

Gou-gou botterbroodjies (skons)

(1/1)

PM:
1 Koppie meel
1 koppie melk
1 koppie gerasperde kaas
2 teelpels bakpoeier
half teelepel sout 
1 teelepel rooipeper
Meng lekker deur en bak in kolwyntjiepan.
20 min by 180grade.
'n Tannestokkie sal gou wys of dit gaar is of nog 'n rukkie moet bak.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version