Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 15, 2012, 11:55:37 PM

Title: Naas se "snikkel"
Post by: Meraai vannie Baai on April 15, 2012, 11:55:37 PM
Snikkel: Snik en sukkel  :crybaby2:
 :notworthy: :book1: :icon_salut:
Title: Re: Naas se "snikkel"
Post by: PM on April 16, 2012, 08:10:31 AM
So al snuffel sukkel en snikkel ons deur die lewe.   :icon_biggrin:
Ek is mal oor nuwe woorde wat soveel sin maak. 
Title: Re: Naas se "snikkel"
Post by: Ah Willa on April 19, 2012, 10:00:20 AM
Dis 'n gesnikkel om te oorleef!