Die kuierstoep > Die Gorrel plek

Vir Ta' Raaitjie (Spesiaal)

<< < (3/4) > >>

Meraai vannie Baai:
Ta Raaitjie gaps vir bewaring  :love7: :notworthy:

Antjie Patat:
Ek is ook Jantjie...
verlees my

Naas:
Antjie Patat woon buite die stad.
Heen en weer ry sy die wêreld plat.
Vry soos die weswind
sal sy vrede vind
in die natuur waar sy kiekies vat.

 :icon_bigsmurf:

PM:
Antjie Patat
is 'n lief skat.
Met haar gehoes
en bietjie proes,
maak sy ons dag!

Naas:
Nou is Antjie Patat ook bedig.

 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version