Author Topic: Liefde vir kosmaak word van kleintyd af gekweek.  (Read 3440 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Liefde vir kosmaak word van kleintyd af gekweek.
« on: February 26, 2013, 11:04:31 AM »
Vakansietyd by oupa en ouma se pandok is altoos 'n vlytige ervaring
vir Meisiekind se kabouters. Kleinding was 'n gretige deelnemertjie!
:love7:











« Last Edit: February 26, 2013, 11:16:33 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Liefde vir kosmaak word van kleintyd af gekweek.
« Reply #1 on: February 26, 2013, 12:07:00 PM »
Dit is wonderlik in die regte konteks van die woord Raaitjie.  Julle en hulle is so geseënd.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Liefde vir kosmaak word van kleintyd af gekweek.
« Reply #2 on: February 26, 2013, 02:10:33 PM »
Ek stem saam PM. Ons is voorwaar geseend ne. Selfs vir die 'groot kinders' is dit ook nog steeds 'n groot bederf as hulle gedurende die kuiertjies hier vir ons 'n gunsteling dis aanmekaar slaan en ons om die potte en natuurlik glasies ook, kuier. Vir die kleingoed is hulle 'baking-treats' groot pret en vinnig besig om 'tradisie' te word  :icon_biggrin: