Die kuierstoep > Die Foltergrot

Dose vol stilte

<< < (2/5) > >>

Ah Willa:
PM ek wil altyd met jou praat, maar die Direkteur van Tyd en Trusoft Software is tans besig om my baie besig te hou ...
so af en toe gee hy my darem nou weer meer vryheid - so ek sal darem weer meer kan kom kuier

die twee manne en die honne (5 van hulle - 4 het forever homes gekry en arme Ella is mos twee weke terug oorlede - ouderdom) slaap darem al,
en ek het so 'n oomblik om deur die forum en die webtuiste te werk ...

maar ek lief ook jou 1-2-1-2 ....  :toothy4:

Raaitjie  - Juf Gawie sou nog nooit voor jou skets skakels aan die slaap geraak het nie  :coffee2:

Meraai vannie Baai:
Oe aarde kleingoed kan mens besig hou! Sterkte Willa.  :icon_biggrin: Oor juffrou Gawie se slaappillyne glimlag ek wyd en grawe arig om te sien of ek kan opspoor :toothy4:

Dawie:
 :toothy4: :angel12: :icon_study: :hello2: :pottytrain5: :pottytrain5: :pottytrain5: :pottytrain5: :pottytrain5:

Ek sal probeer om dit stilte te breek!

Groete

PM:
Die probleem is nie om die stilte te breek nie, die probleem is om dit weer en weer te breek.   :icon_biggrin:

Dawie:
HEHE dis so waar, sal meer tyd op lyn probeer spandeer en kuier.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version