Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Angelica se plek => Topic started by: Angelica on July 12, 2015, 12:16:36 PM

Title: Vuurwarm...
Post by: Angelica on July 12, 2015, 12:16:36 PM
Aquarius op Woes - 25/07/2009

Kom sit saam met my

Kom sit saam met my
by 'n knettervuur
as die winterwind
sy ysige vingers oor my lyf streel

kom sit saam met my
by 'n knettervuur
sodat on die vonke kan laat spat

++++

My 2015 weergawe:

Kom sit hier by my
neffens die knettervuur
terwyl die Kaapse winterwind
huil
terwyl ysdruppels soos sperm
teen die ruite swem
Kom sit saam met my
by die knettervuur
dat ons die vonke kan laat spat.

 :angel12: