Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Die Woordkroeg => Topic started by: Meraai vannie Baai on September 06, 2018, 12:11:35 AM

Title: Sokkie-kroeg
Post by: Meraai vannie Baai on September 06, 2018, 12:11:35 AM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Missing%20sock.jpg)

Ek en my beterhelfte gaan 'n breek neem - as julle hier verby kom en ons stoele is leeg - geen rede tot kommer. Ons kamp weer vir 'n slag.

Title: Re: Sokkie-kroeg
Post by: PM on September 11, 2018, 09:37:56 AM
Goed so, ons drink solank 'n doppie op julle heerlike kuier en veilige terugkoms.   :occasion14: