Author Topic: internet  (Read 2276 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
internet
« on: August 26, 2012, 09:31:09 PM »
internet is sta-a-a-adig... en daarmee saam mors myne gereeld oor die skottelrand omdat elke bladsy so lank neem om oop te maak. nou is my maand se 3 gig feitlik klaar en sal ek weer vlg naweek kom inloer wanneer die lentemaand begin het.
lekker bly, almal

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: internet
« Reply #1 on: August 27, 2012, 06:14:38 AM »
Hier by ons is die seine erg swak.  Kort-kort sny dit af en dan moet ek maar weer koppel. 
Dit is frustrerend maar baie beter as geen sein nie. 
Ons sal maar geduldig moet wag dat die nuwe lente aanbreek Adéle.   :love7:
Ons somer het sommer met die deur in die huis geval. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: internet
« Reply #2 on: August 28, 2012, 12:07:17 AM »
Gesien by Meisiekind op die plasie hoe stadig die internet kan word. Het al vergeet hoe frustrerend dit is, veral as mens net klein bietjie tyd op jou hande het voor jy nog 'n doek moet ruil, bottel gee en sus  :icon_biggrin: