Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Lox on November 10, 2011, 06:56:18 AM

Title: ongereelde inkomste
Post by: Lox on November 10, 2011, 06:56:18 AM
'n Man kom tuis om te sien hoe sy vrou haar tasse pak.
"Ek gaan Durban toe," sê sy. "Ek hoor daar is mans wat R200 betaal vir wat ek verniet vir jou doen."
Die man dink vir 'n oomblik, en begin in stilte sy tas ook pak.
 "En wat maak jy nou?" wil sy vrou weet.
"Ek gaan saam," sê die man.

"Ek wil graag sien hoe iemand leef op R400 'n jaar."
Title: Re: ongereelde inkomste
Post by: PM on November 10, 2011, 12:50:31 PM
Oeps!  Hy mag dalk net 'n verrassing kry!   :toothy4: