Die Afrikaanse Forum
Die Biblioteek => Wenke wat werk => Topic started by: Terry on October 17, 2013, 12:14:11 PM
-
Hier is 'n skakel na 'n baie oulike samestelling van boererate, wenke en sommer net raad vir alledaagse dinge wat ons doen.
My wenk: gaan kry vir jou 'n lekker koppie warm rooibostee en kom lees dan, dis lekker lank, maar baie interessant!
http://www.puk.ac.za/opencms/export/PUK/html/fakulteite/natuur/sesd/Boererate_x_Verbruikers-wenke.pdf
-
Goeiste, dit is werklik baie oulik. Daar is omtrent 'n wenk vir enigiets onder die son. Baie dankie vir die deel Terry. :love7: